N

Man in hof ná 2 jaar en 6 maande vir beweerde moord

 
Netwerk24 Man in hof ná 2 jaar en 6 maande vir beweerde moord
Presies twee jaar en ses maande nadat André Gebhardt (52) in Riebeeckstad, Welkom in die Vrystaat, vermoor is, het Anton Heinz (31) Vrydag op ’n aanklag van moord in die hof verskyn. Nuus (14-12-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24