N

Ramaphosa: ‘Dlamini kwyt haar uitstekend van haar taak’

 
Maroela Ramaphosa: ‘Dlamini kwyt haar uitstekend van haar taak’
Op ʼn vraag aan Ramaphosa of hy Dlamini, wat ook die leier van die ANC-vroueliga is, kan afdank sonder om ʼn herrie te veroorsaak, het hy geantwoord “ja”. Nuus (14-12-2018)
Oorspronklike artikel - Maroela