N

Dodetal in treinongeluk in Turkye styg verder

 
Netwerk24 Dodetal in treinongeluk in Turkye styg verder
Die amptelike dodetal styg steeds nadat ’n sneltrein Donderdag in Ankara, hoofstad van Turkye, eers teen ’n lokomotief gebots het en daarna ’n spoorkruisingbrug getref het. Nuus (14-12-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24