N

ANC se haas oor grondonteiening is ‘verkiesingstegniek’, sê DA

 
Maroela ANC se haas oor grondonteiening is ‘verkiesingstegniek’, sê DA
Die ANC se “kunsmatige kommernis” oor grondhervorming neem met elke verkiesingsiklus toe en die party gebruik grondonteiening nou as ʼn verkiesingstegniek, het die Demokratiese Alliansie Sondag gesê… Nuus (09-12-2018)
Oorspronklike artikel - Maroela