N

Sportvrou eis R7 m. van VS-premier ná ongeluk

 
Netwerk24 Sportvrou eis R7 m. van VS-premier ná ongeluk
’n Sportvrou van Bloemfontein eis R7 miljoen van die Vrystaatse premier en die LUR vir paaie nadat sy ná ’n motorongeluk heeltemal in haar onderlyf en gedeeltelik in haar bolyf verlam gelaat is. Nuus (05-12-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24