N

Man vas ná hy vrou glo by kitskosrestaurant aanrand

 
Maroela Man vas ná hy vrou glo by kitskosrestaurant aanrand
“Daar word beweer ʼn 29-jarige vrou was in die deurrybaan toe sy vir die voertuig voor haar toeter geblaas het om vorentoe te beweeg. Die bestuurder van dié voertuig het glo uit sy motor geklim en n… Nuus (04-12-2018)
Oorspronklike artikel - Maroela