N

Stutterheim ‘word deur betogers en misdadigers vernietig’

 
Netwerk24 Stutterheim ‘word deur betogers en misdadigers vernietig’
Gewelddadige betogers en misdadigers is besig om die eens mooi Oos-Kaapse dorpie Stutterheim te vernietig, en plaaslike sakelui moet nou self munisipale dienste soos watervoorsiening lewer. Nuus (03-12-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24