N

Ackerman lei SA span teen Pakistan

 
Netwerk24 Ackerman lei SA span teen Pakistan
Marques Ackerman is as die kaptein van ’n Suid-Afrikaanse Uitnodigingspan aangewys wat van 19 tot 21 Desember in Benoni in ’n opwarmwedstryd teen Pakistan gaan speel. Sport (29-11-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24