N

‘Harde’ Brexit kan Britse ekonomie ‘met 8% laat krimp’

 
Netwerk24 ‘Harde’ Brexit kan Britse ekonomie ‘met 8% laat krimp’
Brittanje se sentrale bank het gewaarsku dat die land se ekonomie ’n groter knou kan kry as met die krisis tien jaar gelede as hy die EU op grond van die swakste Brexit-scenario verlaat. Nuus (29-11-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24