N

Gordhan by polisie om klag teen Malema in te dien

 
Netwerk24 Gordhan by polisie om klag teen Malema in te dien
Pravin Gordhan, minister van openbare ondernemings, het Maandagoggend by die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria aangekom om drie klagtes teen Julius Malema, EFF-leier, aanhangig te maak. Politiek (26-11-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24