N

Bendegeweld eis glo nog 1 terwyl Khoisan betoog

 
Netwerk24 Bendegeweld eis glo nog 1 terwyl Khoisan betoog
Terwyl lede van die Khoisan voor die Oos-Kaapse premier se kantoor uitkamp om die regering se aandag op die voortslepende bendegeweld in Port Elizabeth te fokus, het dié bendegeweld nog ’n lewe geëis. Nuus (25-11-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24