N

Vyf verskyn blitsig in hof nadat polisie toeslaan

 
Netwerk24 Vyf verskyn blitsig in hof nadat polisie toeslaan
Vyf vermeende transitorowers het Donderdag blitsvinnig in die hof verskyn nadat hulle vroeër in ’n skietgeveg met polisiebeamptes betrokke was toe die polisie hul rooftog by Qwaqwa gefnuik het. Nuus (22-11-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24