N

Rowers bars in by hospitaal, skiet op dokters

 
Netwerk24 Rowers bars in by hospitaal, skiet op dokters
Drie dokters is vroeg Donderdagoggend gewond toe gewapende rowers by die dokterskwartiere by die Letaba-hospitaal in Tzaneen ingebreek en op hulle geskiet het. Nuus (22-11-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24