N

'Hulle wou sy fiets steel', sê ooggetuie

 
Netwerk24 'Hulle wou sy fiets steel', sê ooggetuie
Die fietsryer van Gordonsbaai wat Maandagmiddag aangeval is en nog met die hef van die mes wat aan die kant van sy kop uitsteek, hulp gaan soek het, is in ’n stabiele toestand in die hospitaal. Nuus (21-11-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24