N

2 voor ná moord op ‘geliefde tannie’ van Koringberg

 
Netwerk24 2 voor ná moord op ‘geliefde tannie’ van Koringberg
Twee mans van Koringberg naby Moorreesburg in die Weskus-distrik het vroeër vandeesweek op ’n aanklag van moord op die dorp se “geliefde tannie Carstens” in die hof verskyn. Nuus (21-11-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24