N

Man wat rowers by supermark voorkeer in skouer geskiet

 
Netwerk24 Man wat rowers by supermark voorkeer in skouer geskiet
’n 45-jarige man verbonde aan sektorpolisiëring is Dinsdag in die skouer gewond toe hy twee verdagtes in ’n bussie wou voorkeer ná ’n rooftog by ’n supermark in Pretoria. Nuus (21-11-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24