N

‘Steinhoff-hoof se uittrede kan vertroue herstel’

 
Maroela ‘Steinhoff-hoof se uittrede kan vertroue herstel’
“Dit is beter vir die groep dat hy gaan. As Steinhoff enige kans wil hê om hierdie ramp te oorleef, moet die groep alles doen om beleggersvertroue en die vertroue van die publiek te herwin.” Nuus (20-11-2018)
Oorspronklike artikel - Maroela