N

Salga ‘wis niks’ van onwettige beleggings by VBS

 
Netwerk24 Salga ‘wis niks’ van onwettige beleggings by VBS
Salga, die organisasie wat munisipaliteite landwyd verteenwoordig, het nie eens geweet dat van sy lede gesamentlik meer as R1,5 miljard onwettig by die nou gelikwideerde VBS Mutual Bank belê het nie. Nuus (16-11-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24