N

Regter roskam polisie wat verdagte in hegtenis wil neem

 
Netwerk24 Regter roskam polisie wat verdagte in hegtenis wil neem
’n Uur nadat sy twee lyfwagte in hegtenis geneem is en hul vuurwapens vir ballistiese toetse ingeneem is, is Colin Booysen ook deur swaar gewapende lede van die bende-eenheid in hegtenis geneem. Nuus (14-11-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24