N

Reeds 2 in SA het cholera opgedoen

 
Netwerk24 Reeds 2 in SA het cholera opgedoen
Cholera is sedert Oktober vanjaar gediagnoseer by twee mense in Suid-Afrika nadat hulle Zimbabwe – wat tans onder een van die ergste uitbrekings van dié siekte in die land gebuk gaan – besoek het. Nuus (13-11-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24