N

‘Gestremde’ seun erken glo hy het ouers vermoor

 
Netwerk24 ‘Gestremde’ seun erken glo hy het ouers vermoor
Die 22-jarige seun, wat in verband met sy ouers se verdwyning gesoek was, het sy ma se vlak graf aan die polisie uitgewys nadat hy na bewering oor die moorde op sy ouers gebieg het. Nuus (11-10-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24