N

Bekende Vrystaatse wildteler vas oor renosterhorings

 
Netwerk24 Bekende Vrystaatse wildteler vas oor renosterhorings
’n Bekende Vrystaatse uitvoerder en teler van skaars wild en ’n medebeskuldigde, wat albei vir die besit van renosterhorings van R7,6 miljoen in hegtenis was, is op borgtog vrygelaat. Nuus (11-10-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24