N

Ouers stukkend ná baba skielik sterf: ‘Ons het nie antwoorde nie’

 
Maroela Ouers stukkend ná baba skielik sterf: ‘Ons het nie antwoorde nie’
“Jy bid en bid – die hele land het vir my kind gebid – maar dit het net erger geword. Ek wil net nie hê ander ma’s moet deurmaak wat ons nou deurmaak nie.” Nuus (11-10-2018)
Oorspronklike artikel - Maroela