N

Lian ‘voel nie pyn’ ná dokters hom uit koma bring

 
Netwerk24 Lian ‘voel nie pyn’ ná dokters hom uit koma bring
Lian Taljaard (18), ’n matriekleerling van Pretoria wat twee weke gelede in ’n ernstige motorongeluk betrokke was, is na ’n gewone saal verskuif nadat dokters hom uit sy koma gebring het. Nuus (Do 07:40)
Oorspronklike artikel - Netwerk24