N

Sassa-staking beïnvloed nie betaling van toelaes, sê poskantoor

 
Maroela Sassa-staking beïnvloed nie betaling van toelaes, sê poskantoor
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor verseker mense wat Sassa-toelaes ontvang dat die staking deur enkele Sassa-personeellede nie ʼn invloed op vandeesmaand se betaling van Sassa-toelaes het nie. Nuus (11-10-2018)
Oorspronklike artikel - Maroela