N

Twee metrobeamptes op een aand vermoor

 
Maroela Twee metrobeamptes op een aand vermoor
Die SAPD en JMPD het gesamentlik gereageer en danksy die hulp van twee inwoners ʼn verdagte opgespoor nadat hulle sy wegkruipplek in ʼn oënskynlik gekaapte gebou uitgewys het. Nuus (14-09-2018)
Oorspronklike artikel - Maroela