N

Afleggings ‘nie in SAUK se woordeskat’

 
Netwerk24 Afleggings ‘nie in SAUK se woordeskat’
Die SAUK het vrese probeer besweer, nadat die inhoud van ’n interne memorandum uitgelek het waarin aangedui word dat die bal aan die rol gesit word vir ’n grootskaalse aflegging van sy werknemers. Nuus (14-09-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24