N

Lied ‘nie rassisties’; firma moet staf heraanstel

 
Netwerk24 Lied ‘nie rassisties’; firma moet staf heraanstel
Nege werkers van die maatskappy Duncanmec, wat afgedank is nadat hulle die struggle-lied met die lirieke “slaan die boer’’ tydens ’n onbeskermde staking gesing het, moet weer aangestel word. Nuus (13-09-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24