N

Bloem se 'bende inbrekers' ná jaagtog, skietery vas

 
Netwerk24 Bloem se 'bende inbrekers' ná jaagtog, skietery vas
Bloemfontein se berugte “inbreekbende” is agter tralies ná ’n wilde jaagtog deur die Rosestad se strate waarin die polisie op hul motor geskiet het om die voertuig tot stilstand te bring. Nuus (13-09-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24