N

Trane rol toe Koben (16) sy hond Rex vasdruk

 
Netwerk24 Trane rol toe Koben (16) sy hond Rex vasdruk
Die trane het gerol toe Koben Hofmeyr (16), wat in Mei sy nek in ’n rugbywedstryd beseer het, Woensdagaand die eerste keer in drie maande weer sy geliefde hond, Rex, teen hom kon vasdruk. Nuus (10-08-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24