N

2 vas oor wapens en ammunisie in Kaapse huis

 
Netwerk24 2 vas oor wapens en ammunisie in Kaapse huis
Twee mans met ongelisensieerde vuurwapens en ’n groot hoeveelheid ammunisie in hul besit is Donderdagoggend in ’n huis in Proteahoogte in Brackenfell naby Kaapstad in hegtenis geneem. Nuus (Do 20:00)
Oorspronklike artikel - Netwerk24