N

DA dien klag in oor Guptas se SEB-sertifikate

 
Maroela DA dien klag in oor Guptas se SEB-sertifikate
Die DA het verlede week gesê die party het inligting ontvang wat daarop dui dat drie maatskappye wat aan die omstrede Gupta-familie behoort hul maatskappye se SEB-sertifikate onregmatig bekom het. Nuus (05-03-2018)
Oorspronklike artikel - Maroela