N

Help! 'n Visvangstorie met tanne!

 
Netwerk24 Help! 'n Visvangstorie met tanne!
’n Vrou wat vandeesweek in die Vaaldam gehengel het, het haar boeglam geskrik toe die bielie van ’n baber wat sy gedink het sy aan die hoek het, toe ’n jong krokodil was. Nuus (02-03-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24