N

Saak teen sakemanne van Noordwes oor veen laat vaar

 
Netwerk24 Saak teen sakemanne van Noordwes oor veen laat vaar
Die saak teen twee sakemanne van Schweizer-Reneke in Noordwes wat daarvan beskuldig is dat hulle veen sonder die nodige permitte ontgin het, is teruggetrek. Nuus (01-03-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24