N

Identikit uitgereik van 2 na Noordhoek-aanval

 
Netwerk24 Identikit uitgereik van 2 na Noordhoek-aanval
Die polisie het Donderdag ’n identikit uitgereik van twee mans wat gesoek word in verband met die rooftog op ’n 29-jarige vrou op 11 Januarie by die Noordhoekstrand buite Kommetjie in die Wes-Kaap. Nuus (22-02-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24