N

Meer as R17 m. se tik op O.R. Tambo onderskep

 
Netwerk24 Meer as R17 m. se tik op O.R. Tambo onderskep
Daar is die naweek op tik ter waarde van R18 miljoen by die O.R. Tambo Internasionale Lughawe beslag gelê toe doeanebeamptes ’n passasier deursoek en ’n verdagte pakkie onderskep het. Nuus (20-02-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24