N

Boer kry infeksie in wonde na hospitale sloer

 
Netwerk24 Boer kry infeksie in wonde na hospitale sloer
Die wildboer van Limpopo wat verlede week geskiet en met ’n mes gesteek is toe drie mans hom en sy verloofde in hul plaashuis aangeval het, het infeksie in sy wonde. Nuus (14-02-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24