N

Rand verswak in reaksie op Zuma wat weier om te bedank

 
Maroela Rand verswak in reaksie op Zuma wat weier om te bedank
Die Suid-Afrikaanse rand het met ʼn half persent verswak na 11.91 teen die Amerikaanse dollar kort nadat pres. Zuma reageer het op die ANC se ultimatum dat hy as staatshoof moet bedank. Nuus (14-02-2018)
Oorspronklike artikel - Maroela