N

OB ‘sal haar Vrede-verslag in die hof verdedig’

 
Netwerk24 OB ‘sal haar Vrede-verslag in die hof verdedig’
Adv. Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), sal die “kwelsugtige” hofaansoek wat die DA teen haar verslag oor die omstrede Vrede-suiwelprojek beplan, met alle mag teenstaan. Politiek (12-02-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24