N

Leeus verskeur man ná trekker gaan staan

 
Netwerk24 Leeus verskeur man ná trekker gaan staan
Die polisie in Hoedspruit buite Phalaborwa in Limpopo het ’n geregtelike doodsondersoek geopen nadat ’n 46-jarige man deur leeus aangeval en doodgemaak is. Nuus (10-02-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24