N

Gauteng op pad na ernstige watertekort

 
Netwerk24 Gauteng op pad na ernstige watertekort
Gauteng loop ’n groot gevaar om binne die volgende 10 tot 15 jaar onder ’n ernstige watertekort gebuk te gaan, sê Darryl Moss, burgemeesterskomiteelid vir infrastruktuur van die Tshwane-metro. Nuus (08-02-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24