N

Wits skok Tuks met sprankelspel

 
Netwerk24 Wits skok Tuks met sprankelspel
Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) het Maandagaand vir die Universiteit van Pretoria (Tuks) sy tweede nederlaag in soveel weke op die lyf gejaag deur hom met 25-19 te klop in Johannesburg … Sport (05-02-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24