N

Zuma moet vóór staatsrede loop, vra ANC-komitee

 
Netwerk24 Zuma moet vóór staatsrede loop, vra ANC-komitee
Sommige lede van die nasionale werkkomitee (NWK) van die ANC wil hê pres. Jacob Zuma moet bedank voordat die staatsrede oor twee weke in die parlement gelewer word. Politiek (30-01-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24