N

Bojé moet verduidelik ná nóg ’n Knights-misoes

 
Netwerk24 Bojé moet verduidelik ná nóg ’n Knights-misoes
Hulle is glad nie tevrede met die verloop van sake nie. Nicky Bojé se pos is egter nie in gedrang nie, maar hy sal moet verduidelik hoe hy dinge kan regstel en die bestuur sal ook by die spelers hoor … Sport (29-01-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24