N

McCarthy kry boete oor aanmerking

 
Netwerk24 McCarthy kry boete oor aanmerking
Die Suid-Afrikaanse Premierliga (PSL) het Benni McCarthy, afrigter van die Cape Town City sokkerklub, met R50 000 beboet nadat hy na ’n skeidsregter as ’n “koei” verwys het. Sport (11-01-2018)
Oorspronklike artikel - Netwerk24