N

Boewe vort met bode se bromponie én pizzas

 
Netwerk24 Boewe vort met bode se bromponie én pizzas
’n Afleweringsbode van Pizza Hut is sy bromponie en ’n bestelling van drie groot pizzas kwyt, nadat drie gewapende mans Woensdag sy bromponie in Blairgowrie, Randburg, gekaap het. Nuus (23-03-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24