N

2 metrolede wat ‘omkoopgeld vra’ nog nie geskors

 
Netwerk24 2 metrolede wat ‘omkoopgeld vra’ nog nie geskors
Die twee Johannesburgse metropolisiebeamptes wat op video vasgevang is terwyl hulle glo by ’n motoris omkoopgeld gevra en sy sakke leeggemaak het, is nie geskors of in hegtenis geneem nie. Nuus (20-03-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24