N

Juffrou sterf ná perdongeluk

 
Maroela Juffrou sterf ná perdongeluk
Foto: Facebook. Marzanne Kuhn, die vrou wat verlede week in ʼn fratsongeluk deur twee perde omgehardloop is, is Sondag in die Lenmed Ahmed Kathrada-hospitaal in Lenasia naby Johannesburg oorlede. Haar … Nuus (13-03-2017)
Oorspronklike artikel - Maroela