N

Raadslid vang vermeende mesaanvaller op Klapperkop

 
Netwerk24 Raadslid vang vermeende mesaanvaller op Klapperkop
’n Spanpoging tussen die manne van die Hi-Risk Unit-veiligheidsdiens en ’n DA-wyksraadslid het Donderdag vinnig die vlerke van ’n vermeende mesaanvaller in die Fort Klapperkop-natuurreservaat in … Nuus (09-03-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24