N

CemAir vlieg nou van Kaap na Margate

 
Netwerk24 CemAir vlieg nou van Kaap na Margate
Die streeklugdiens CemAir begin op 15 Maart met ’n weeklikse vlug tussen Margate aan die KwaZulu-Natalse suidkus en Kaapstad via Plettenbergbaai. Sake (01-03-2017)
Oorspronklike artikel - Netwerk24